Vlermuise is warmbloedige soogdiere ; hulle skenk geboorte aan lewendige kleintjies en die kleintjies drink melk van die ma. Vlermuise is nagdiere en slaap bedags onderstebo in bome of in grotte.wanneer fast min kos is,hiberneer vlermuise.Hiberneer beteken hulle slaap in die winter.Vlermuise kan tot veertig jaar oud word!Vlermuise is now familie van rotte,muise of knaagdiere nie.Hulle is die enigste soogdiere.Vlermuise vreet insekte soos muskiete en motte.Een Vlermuis kan tot 1200insekte binne'n uur opvreet